The FF Plus has asked the Free State MEC for Health, Mr Monyatso Mahlatsi, to urgently address the serious health and safety risks at the National Hospital in Bloemfontein. During a recent oversight ...
The FF Plus is concerned about the ongoing crisis at the Elgin Bridge in Kempton Park and demands immediate action to prevent tragedy. Eight trucks have gotten wedged under the low bridge since the ...
It is an absolute disgrace that more than R3 billion worth of potable water has gone to waste over the last five years due to leakages and illegal connections in Free State municipalities. The MEC for ...
Die mediaverklaring van die presidensie mislei die mense van Suid-Afrika deur voor te gee die Onteieningswetsontwerp wat vandag onderteken is, is billik. Die wese van die wet behels dat die staat ...
Dit is onaanvaarbaar dat daar ná meer as 30 jaar steeds skole in Limpopo is wat nie oor die basiese infrastruktuur en opgeleide onderwysers beskik nie. Dié probleme kan grootliks voor die provinsiale ...
Die VF Plus is bekommerd oor die voortslepende krisis by die Elginbrug in Kemptonpark en eis dringende optrede om ‘n tragedie te voorkom. Sedert die begin van Januarie het agt vragmotors onder dié lae ...
Die VF Plus het ‘n oorsigbesoek gebring aan Bothaville se rioolwatersuiweringsaanleg nadat dit onder die party se aandag gekom het dat die aanleg se chloorstelsel buite werking is. Talle dorpe in die ...
Die VF Plus in die Tshwane-metroraad doen ’n beroep op inwoners van die Moot in Pretoria om nie hul huishoudelike afval, tuinvullis en bourommel langs strate of leё persele in Rietfontein, Villieria, ...
Die VF Plus het die Vrystaatse LUR vir gesondheid, mnr. Monyatso Mahlatsi, versoek om dringend die ernstige gesondheids- en veiligheidsrisiko’s by die Nasionale Hospitaal in Bloemfontein op te los.
Dit is skandelik dat minstens R3 miljard se skoon water die afgelope vyf jaar weens lekkasies en onwettige koppelings in Vrystaatse munisipaliteite gemors is. Die LUR vir samewerkende regering en ...