3 days ago · Aftrede noodsaak jou dalk om by jou volwasse kinders heenkome te gaan soek. Hoe kan jy dit vir jou en jou kinders laat werk sonder dat julle binne die eerste maand of twee mekaar teen die mure uit dryf.
Die Onderhoud met Mia Spies is nou beskikbaar as ’n podsending op Netwerk24. In hierdie aangrypende episode is Mia in gesprek met Carol de Swardt, net ’n paar weke voordat sy ’n jaar gelede haar lewe met genadedood beëindig het.
Amsa sluit langstaalfabrieke finaal; 14 polisielede sterf in skietvoorvalle met misdadigers – Mchunu; Tienerswangerskappe vereis dringende ingryping, sê ANC-jeugliga
’n Jubelende ja! BSV se Daandré en Marisca verloof – en só help Marciel met die plan; PRAGFOTO’S: Trouklokke lui vir ‘Op my eish!’ se Janka Lötter – en dit was beter as haar droomsprokie
Sondagmiddag kort voor 15:00, nadat daar vir ure lank niks op die EFF se kongres by Nasrec buite Johannesburg gebeur het nie en joernaliste lankal uit pure verveeldheid al die toebroodjies en botterbroodjies opgeëet het, stuur ’n kollega ’n boodskap op WhatsApp.
Rapport bied eksklusiewe nuus oor politiek, sport en mense, 16-bladsye se menings, ontledings en resensies in Weekliks, leefstylstories in Beleef, sakenuus in Sake en profiele deur Hanlie Retief - elke Sondag.